Op DVD. Volume een dek die geskiedenis van die Vosloo-familie. Dit sluit in: Die Vosloos se Duitse verlede, die stamvader en sy kinders, die Groot Trek, die 2e Anglo-Boere oorlog, die griepepidemie van 1918, familiewapens, politiek, joernalistiek, sport ens.
Volume twee word heeltemal opgedra aan die familieregister wat meer as 3,000 Vosloos insluit, asook meer as 2,000 aangetroude familielede plus ‘n indeks van elke familielid.
Die Vosloos - Nuttige Landsburgers is geïnspireer deur Ton Vosloo (Uitvoerende Voorsitter van Naspers) en nagevors deur Daniel Jacobs. Hierdie is die DVD-weergawe van die boeke.
Updating...